|
Al die boekies is prettig en kleurvol geïllustreer deur die skrywer en in Kleutervriendelike Skrif©, wat ook die beste lettertipe is om te gebruik vir kinders met disleksie. Laai die bladsye af en bind jou eie boekies: plak die eerste en laaste bladsye op harde karton en lamineer vir duursaamheid en gebruik die skoon agterkante van die bladsye in die boekies vir die kind om op te skryf. ‘n Papier met lyne op, is ook beskikbaar op die web-werf. * Klik op Klankkaarte en lynepapier. |
|
|
|
Die eerste stap in lees ...
|
Hierdie boekie is ideaal as eerste stap in leesonderrig vir alle voorskoolse kinders en skoolbeginners. Dit het pragtige, kleurvolle illustrasies deur die skrywer om hulle leesrigting en oog-dissipline vir lees aan te leer.Sien Voorbeeld. |
|
|
|
Kom ons klank … s-o-n! (21 bladsye) |
|
Bind dit in ‘n boekie vir pret-lees vanaf ouderdom 3-6 jaar. Kleuters sal die veelkleurige illustrasies geniet en terselfdertyd die beginsels van luister, klank en lees aanleer. Die skrif is kleutervriendelik en ook die lettertipe wat die beste werk vir kinders met disleksie. |
|
|
|
Lees met klanke! Boek 1 (31 bladsye) |
|
|
|
|
|
Takies by: Lees met klanke! Boek 1 (26 bladsye)
|
Hierdie boekie bevat 'n werkstakie vir elke bladsy in "Lees met klanke!" Boek 1, vir die skryfwyse en vaslegging van die klanke en vir bevordering van leestegniek.Sien Voorbeeld. |
|
|
|
Lees met klanke! Boek 2 (46 bladsye) |
|
|
|
|
|
Handleiding vir "Lees met klanke" Boek 1 & 2 (33 bladsye) |
|
|
|
|
|
Baie vet is . . . (15 bladsye) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Teen-oor-ge-stel-des (15 Bladsye)
|
|
|